Weer, Dinsdag 31 Desember 2019

Jo-Mare Duddy Booysen
BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en bloedig warm in die Suide. Elders sal dit gedeeltelik bewolk en baie tot bloedig warm wees met geïsoleerde donderbuie. Verspreide donderbuie word ...