Weer, Dinsdag 3 Desember 2019
Weer, Dinsdag 3 Desember 2019

Weer, Dinsdag 3 Desember 2019

Jo-Mare Duddy Booysen
BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en baie warm in die ||Kharasstreek. Elders sal dit gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm wees met verspreide donderbuie in Ohangwena, Kavango-Wes en Oshikoto, asook in die oostelike gedeeltes van Otjozondjupa en Omaheke.



KUS: Gedeeltelik bewolk en koel tot warm met miskolle oor die sentrale en noordelike kusgedeeltes.

GETYE BY WALVISBAAI: H 08:08 L 14:24 H 20:28



WINDHOEK17° 25°

RUNDU23° 34°

OSHAKATI20° 29°

GOBABIS18° 28°

MARIENTAL17° 29°

KEETMANSHOOP15° 31°

WALVISBAAI14° 23°

LUANDA22° 31°

JOHANNESBURG17° 30°

KAAPSTAD15° 23°

Kommentaar

Republikein 2025-06-30

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer