Weer, Dinsdag 26 Mei 2020
WEERWAAK: Koue tot baie koue toestande word in die Suide, die Weste en oor die Khomas- en Omahekestreek verwag. Tref voorsorg.
BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en koud tot baie koud in die Suide. Elders sonnig en koud tot matig, maar warm in die Noorde.
KUS: Gedeeltelik bewolk en matig met miskolle op plekke.
GETYE BY WALVISBAAI: H 05:20 L 11:22 H 17:55
WINDHOEK 02° 20°
RUNDU 08° 23°
OSHAKATI 10° 26°
GOBABIS 00° 20°
MARIENTAL 02° 17°
KEETMANSHOOP -2° 15°
WALVISBAAI 07° 21°
LUANDA 22° 30°
JOHANNESBURG 01° 17°
KAAPSTAD 10° 15°

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie