Wanbetalers van TV-lisensies opgeskroef
Die nbc en die stadspolisie begin môre (Dinsdag) met inspeksies by verskillende verblyfplekke in die stad met die doel om wanbetalers van TV-lisensies uit te snuffel.
Die nbc het pas bekend gemaak dat verskeie instansies wat akkommodasie verskaf en wat nie reageer het om aanmanings om hul televisielisensies te betaal, besoek gaan word.
Die nasionale uitsaaier waarsku dat regstappe geneem sal word teen sakeondermings en individue wat in gebreke gebly het om hierdie lisensies te hernu.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie