Wag eers met hoër tariewe, vra taxi's
Die taxivakbond versoek dat kwessies soos regverdige verteenwoordiging en erkenning aangespreek word voor duurder taxiritte goedgekeur word.
Werner Januarie, president, NTTU: “Ons word uitgesluit en wil weet hoekom dit so is. Is dit 'n boetie-boetie stelsel of is dit 'n politieke kwessie?”
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie