Vyf nuwe gevalle van Covid-19 op Walvisbaai aangemeld
Vyf nuwe gevalle van Covid-19 is vanaand deur die minister van gesondheid en maatskaplike dienste (MoHSS) dr. Kalumbi Shangula aangeteken. Dit bring die totaal op 45 te staan. Al vyf gevalle was kontakte van geval 34.
Geval 41 is 'n 10-jarige Namibiese meisie van Walvisbaai, die dogter en kontak van geval 34. Sy is sedert sy as kontak identifiseer is, in kwarantyn en toon geen simptome nie.
Geval 42 is 'n 40-jarige Namibiese man van Walvisbaai en 'n ook 'n kontak van geval 34. Hy toon geen Covid-19-verwante simptome nie.
Geval 43 is 'n 38-jarige Namibiese vrou van Walvisbaai en kontak van gevalle 32 en 34. Sy was in kwarantyn sedert sy as kontak identifiseer is.
Geval 44 is 'n 36-jarige Namibiese man van Walvisbaai en kontak van geval 34. Hy toon geen simptome en was in kwarantyn sedert hy as kontak identifiseer is.
Geval 45 is 'n 28-jarige vrou van Walvisbaai en kontak van 34. Ook sy was in kwarantyn sedert sy as kontak identifiseer is.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie