Vullis pla by stad se HK
“So lyk die vullisdromme van onse City of Windhoek”. Ontvang op WhatsApp op 15 Februarie. 'n Ander leser het Vrydag ook per WhatsApp soortgelyke foto's gestuur met die volgende boodskap: “Vrydagmiddag ongeveer 3 nm agter Windhoek se munisipale kantore waai die wind die vullis uit die dromme uit. Boonop is die meeste van dit wat uitsteek herwinbaar. Wat 'n slegte voorbeeld vir die inwoners.”
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie