Vroue op pad hof toe
Die vermoorde meisie, Akundaishe Natalie Chipomho (9) se ma, me. Rachel Kureva (links), en haar medebeskuldigde, me. Caroline Nkata, word kort voor middagete deur die polisie na die hof begelei.
Die vroue het op aanklag van moord, dwarsboming van gereg en lykskending verskyn. Hul saak is tot 17 April vanjaar uitgestel. Lees môre die volledige berig in Republikein.
Foto Denver Kisting
Die vroue het op aanklag van moord, dwarsboming van gereg en lykskending verskyn. Hul saak is tot 17 April vanjaar uitgestel. Lees môre die volledige berig in Republikein.
Foto Denver Kisting
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie