Vroeë Kersfees vir Vikki
Vikki de Jager van Swakopmund is N$1 000 ryker ná sy as die wenner van die videokompetisie tydens die FNB Sandman-driekamp aangewys is. Haar 30 sekonde lange video is Saterdag tydens dié sportgeleentheid aan die kus verfilm. Nóg opwindende kompetisies vind tydens die vakansie plaas. Hou Republikein vir meer inligting dop. Foto verskaf
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie