Vir Paasfees

27 March 2020 | Menings
M MOUTON SKRYF:

Happy Easter in Latyns: Season Greetings: Itaale Hilare – wat beteken seisoengroete? Vir lente, somer, herfs en winter.

Vergewe en vergeet mekaar. Dis nie oor die Suidwesterlied in Duits, Ich liebe SüdWest of oor Motherland we love thee nie, maar oor liefde vir mekaar.

My gediggie:

Die doringboompie

Daar het ’n doringboompie langs die pad gegroei.

Waar gelaaide osseweans met hul osse altyd verby moes ry,

Die osse al drukkend hul skowwe dra, die las gebukkend dra, hul skowwe getroos en tevree.

Maar eendag ry daar ’n ossewa verby, wat met ’n skok en skuddend dwarsoor die boompie ry.

Die vrou met haar kosbare salf

Sy breek die fles en salf sy Hoof, bewend van vreug en smart.

Daar offer sy haar liefde en salf met ’n gebroke hart.

Die vrou en haar kind

Sy het van die klere om haar lyf, om die bebloede lyf van die kind gevou.

Die man het sy kitaar gespeel op pad na Pretoria en sy kitaar neergelê.

Bybelse Wysheid: Kol. 3.11-17.

Hier is dit nie van belang of iemand Griek of Jood is nie. Besny of nie besny, andertalig, onbeskaafd of vry nie. Hier is Christus alleen en in almal. Lees verder in die Bybel.

Gods rykste seën.

Soortgelyk

 

Geld rol vir ramp

8 ure gelede | Regering

Jo-Maré Duddy – Die regering se N$8-miljardvoorskrif teen die ekonomie se Covid-koors is gister deur ekonome verwelkom, veral omdat dit amptelik as die eerste fase...

Baba jongste Covid-19-geval

8 ure gelede | Gesondheid

Henriette Lamprecht - ’n Nege maande oue baba is saam met sy pa die nuutste twee gevalle van Covid-19 in Namibië. Dit bring die nasionale...

Só werk landbou in inperkingstyd

8 ure gelede | Landbou

Elvira Hattingh - Tydens die inperkingstyd mag naweekboere nie heen en weer vanaf hul plase en wonings in dorpe beweeg nie. Voltydse boere en plaaswerkers...

NMH skenk toerusting, kospakkies vir padblokkades

8 ure gelede | Gesondheid

In ’n poging om die vinnige vloei van noodsaaklike vragverkeer by die vier padblokkades na die Khomasstreek te bewerkstellig, het Namibia Media Holdings (NMH) gister...

Noodtoestand: ‘Niks is normaal’

8 ure gelede | Regering

Denver Kisting - Me. Yvonne Dausab, die minister van justisie, sê Namibiërs bevind hulle midde-in ’n buitengewone situasie. “Ons is in ’n noodtoestand. So, niks...

Weer vir 2 April 2020

8 ure gelede | Weer

BINNELAND: Mooi weer en baie warm in die Weste. Elders sal dit gedeeltelik bewolk en baie tot bloedig warm wees met enkele donderbuie in die...

Pandemie slaan toerismebedryf hard

8 ure gelede | Toerisme

Francoise Steynberg - Die toerismebedryf gaan heel waarskynlik die hardste deur die Covid-19-pandemie getref word. Só sê die uitvoerende hoof van die Gasvryheidsvereniging van Namibië...

Fishrot-hokaairoeper glo gedreig, vergiftig

8 ure gelede | Misdaad

Catherine Sasman – Mnr. Jóhannes Stefánsson, hokaairoeper in die internasionale korrupsieskandaal, oftewel die Fishrot-sage, het aan Yslandse verslaggewers gesê hy is al verskeie kere vergiftig...

Fitch gradeer SA banke verder in rommel in

8 ure gelede | Afrika

Nellie Brand-Jonker - Fitch het die vyf groot banke van Suid-Afrika naamlik Absa, FirstRand, Investec, Nedbank en Standard Bank verder in rommel afgradeer.Alle nasionale langtermyngraderings...