Vinwalvis spoel by Swakop uit
Me. Jermanneke Havemann van Swakopmund het hierdie vinwalvis gister naby die Seaside Hotel op Swakopmund opgemerk. "Hy moes baie oor die klippe gerol het, want hy het baie skraapmerke aan die lyf. So hartseer om dit te sien, want dit is skynbaar nog ’n jong walvis," skryf sy.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie