Vier saam – en wen!
Gooi Shoprite Checkers se 2018 kampioenboerewors op die kole, stuur jou foto in en staan die kans om inkopiebewyse van onderskeidelik N$7 500, N$5 000 en N$2 500 te wen. Inskrywings vir vanjaar se “Dis braaityd!”-kompetisie sluit op 25 Maart, so kry jou vuurtjie aan die gang. WhatsApp foto’s na 0811 7000 10. Die agt foto’s met die meeste “likes” op Facebook dring saam met Republikein en Namibian Sun se redakteurskeuses deur na die finaal.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie