Videokompetisie 2021: Uitdunrondte 1

16 September 2021 | Gebeure
Klik hier en kyk na die bydraes in die eerste uitklopronde van ons splinternuwe videokompetisie, geborg deur Gondwana Collection, Homecorp, DStv en Woermann Brock.



SMS vir jou gunsteling video en wen leserspryse ter waarde van N$25 000. Lees meer onder.
Die video wat die meeste stemme in elke afdeling ontvang, vorder na die uitkloprondte vir September.
Pryse vir videowenners beloop N$50 000.


HOE OM IN TE SKRYF
WhatsApp jou video in enige van die drie afdelings na 0811 7000 10 met volledige besonderhede.
Video’s moet nie langer as ‘n minuut wees nie en kan tot 2019 terugdateer.
Sluitingsdatum: 15 November 2021


Week 1 se finaliste: Jessica Venter, Willem van Zyl, Henriette Basson, Michael van Zyl, Jogbeth Cloete, Ansie Olivier, Zillan du Pisani, Reinette van der Walt


HOE OM TE STEM
SMS “video” en die nommer van die video waarvoor jy stem (bv. A1) na 51500.
Elke SMS kos N$3. Maksimum 10 SMS’e per nommer. Sluitingsdatum: 19 September 2021
* SMS-lyn slegs aktief in Namibië


Skakel elke weeksdag om 11:00 op Republikein se Facebook-blad in op Kletskompas om nuwe bydraes te sien.

Soortgelyk

 

Minister vra verligting vir boere

11 ure gelede | Landbou

Ronelle Rademeyer – Die minister van landbou, water en grondhervorming, mnr. Calle Schlettwein, het die Nasionale Vergadering (NV) gister versoek om aan boere grondbelastingverligting van...

Verdediging terug onder OG se skoot

11 ure gelede | Ministeries

Jo-Maré Duddy – 'n Spook-attaché in Kinshasha wat vergoed is en belastinggeld wat gebruik is om salarisse by August 26 te betaal, is van die...

Weer vir 21 Oktober 2021

11 ure gelede | Weer

WEERWAAK: Wydverspreide donderbuie van meer as 50 mm kan in die oostelike dele van die ||Kharasstreek voorkom.BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en warm met geïsoleerde donderbuie in...

Saara sien lig in korrupsietonnel

11 ure gelede | Misdaad

Die inhoud van Namibië se nuwe konsepplan teen korrupsie vir 2021-'25 bevat volgens eerste minister Saara Kuugongelwa-Amadhila talle positiewe tekens dat hierdie vyand van ­welvaart...

Dippenaar-verhoor hervat in Julie 2022

11 ure gelede | Howe

Adolf Kaure in Swakopmund – Na twee dae se getuienis is die verhoor waarin mnr. Jandré Dippenaar op ses klagte van moord tereg staan, gister...

Kalkrand oorleef op druppels

11 ure gelede | Maatskaplik

Augetto Graig – Die klein en arm gemeenskap van Kalkrand moet al bykans drie weke lank met net druppels water oor die weg kom nadat...

Reën kan tot môre duur

11 ure gelede | Weer

Elvira Hattingh – Die Namibiese weerkantoor het ‘n waarskuwing uitgereik dat wydverspreide donderbuie vandag (Donderdag) in die oostelike dele van die ||Kharasstreek kan voorkom, wat...

Regter roskam ‘homofobiese’ ministerie

11 ure gelede | Howe

Jana-Mari Smith – Hoërhofregter Thomas Masuku het die ministerie van binnelandse sake, immigrasie, veiligheid en sekuriteit se “diskriminasie teen selfdegeslagpaartjies” veroordeel. Toe hy in sy...

Sterftekoers onder swanger vroue te hoog

11 ure gelede | Ministeries

Henriette Lamprecht – Hoewel belangrike vooruitgang met 'n afname van 40% in die sterftekoers vir swanger vroue en pasgebore babas die afgelope twee dekades gemaak...