Vermoedelike geval van coronavirus in Swakopmund

01 February 2020 | Gesondheid
PAS IN:
VERMOEDELIKE GEVAL VAN CORONA IN SWAKOPMUND
Die hoof van die ministerie van gesondheid en maatskaplike dienste se afdeling vir epidemiologie me. Philomina Ochurus het pas bevestig 'n vermoedelike geval van die coronavirus is in Swakopmund aangemeld.
Volgens Ochurus het die persoon Maandag per vliegtuig Namibië op die Hosea Kutako-lughawe ingekom. Die persoon se toestand is stabiel en is in isolasie.
Sy het Namibiërs gemaan om nie paniekerig te raak nie, maar enige verkoue- of griepsimptome by hul dokter of kliniek aan te meld, sou hulle gereis het van 'n land waar die virus voorkom.

Soortgelyk

 

Damme voller

10 ure gelede | Weer

Elvira Hattingh - Terwyl 99,671 Mm³ (miljoen kubieke meter) water altesaam 10 nasionale damme die afgelope week binnegevloei het, het die weerkantoor opnuut ’n waarskuwing...

Groot kommer oor sprinkaanplaag in Zambezi

10 ure gelede | Omgewing

Ronelle Rademeyer - ’n Plaag van bruin sprinkane uit vermoedelik Botswana teister kommunale boere by Muhundu en ander nedersettings in Katima Mulilo se landelike kiesafdeling...

Weerlig slaan meisie (11) dood

10 ure gelede | Misdaad

Weerlig het Saterdag die lewe van 'n elfjarige kind geëis. Volgens die Namibiese polisie se weeklikse misdaadverslag is Aini Shilongo Saterdag omstreeks 18:00 in 'n...

Weer vir 25 Februarie

10 ure gelede | Weer

WEERWAAK: Swaar storms word in die noordoostelike streke, Otjozondjupa-, Khomas- en suidelike streek verwag. Die nodige voorsorgmaatreëls moet getref word. BINNELAND: Gedeeltelik bewolk in die...

NamWater to fix Opuwo’s supply woes

10 ure gelede | Plaaslik

Uakutura Kambaekua – Since 2017, Opuwo town has been faced with diminished water supply, a predicament blamed on high water loss in distribution systems, which...

Havana, Otjomuise powered by June

10 ure gelede | Energie

The ministry of urban and rural development has committed a total of N$14 million for electrification for the 2019/20 financial year, an amount that is...

A significant contributor to Namibia's economic landscape

10 ure gelede | Byvoegsels

Hangana Seafood (Pty) Ltd is a 100% Namibian-owned company, passionate about “Creating a future, enhancing life” for its employees, country and the people of Namibia....

Corona: Afrika 66% gereed

10 ure gelede | Gesondheid

Henriette Lamprecht – Afrika se algehele gereedheidsvlak vir die coronavirussiekte (covid-19) staan op 66%. Volgens dr. Matshidiso Moeti, die Wêreldgesondheidsorganisasie (WHO) se streeksdirekteur vir Afrika,...

Grondonmin smeul op Tsumeb

10 ure gelede | Plaaslik

Denver Kisting – Die man wat hom midde-in ’n gronddebakel op Tsumeb in die Oshikotostreek bevind, mnr. Christo Groenewald, sê hy is moedeloos.As die regering...