Vermiste vrou gesoek
Me. Apolonia Mpingana Sheehama (30) word vanaf 20 Mei vanjaar vermis.
Sy het na bewering van haar huis in die Otjomuise- informele nedersetting weggeloop en die soektog na haar is tot dusver onsuksesvol.
Ten tye van haar verdwyning het sy ’n groen rok, goue hoed en swart tekkies aangehad. Sy is Oshiwambosprekend, maar is ook Engels, Afrikaans, Damara/Nama en Portugees magtig.
Die publiek word versoek om enige inligting in verband met Sheehama se verdwying aan haar ma, me. Selma Gotlieb, by 081 278 1282 of haar tante, me. Elizabeth Sheehama, by 081 295 2889, te verskaf of die polisie te kontak.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie