Vermeende toeristerower glo ou kalant

Terwyl kommer heers oor die toename in geweld teen toeriste, blyk dit een van die rowers in die mees onlangse voorval staan ook tereg in ander roofsake.
Ronelle Rademeyer
Ronelle Rademeyer – Dieselfde tyd as wat ‘n vermeende rower op borgtog in die hof moes verskyn op ‘n klag van roof, het hy en twee makkers na bewering ‘n Duitse gesin op toer laat aftrek van die pad en hulle beroof.

Die ministerie van die omgewing en toerisme het intussen gister sy kommer uitgespreek oor die aanvalle op toeriste en “die vernietigende optrede van sommige lede van die samelewing” ten sterkste veroordeel.

Volgens die ministerie is geweld nie ’n ervaring wat toeriste moet beleef nie, maar die vreedsaamheid waarvoor Namibië al die jare bekend was.

Naas die aanval op die Duitse gesin, is ‘n Suid-Afrikaanse egpaar sowat twee weke gelede by Duin 7 buite Walvisbaai aangeval en beroof.

Die buurtwag in Kleine Kuppe wat net so bekommerd is oor dié toename in aanvalle, het Vrydag hul hulp en ondersteuning vir Hermes en sy gesin aangebied. Mnr. Sarel Hanekom, voorsitter van die buurtwag, het Hermes probeer oorreed om met hul toer voort te gaan en nie na Duitsland terug te keer soos hulle Donderdag voornemens was om te doen nie.

Komm. Edwin Kanguatjivi, hoofwoordvoerder van die Namibiese polisie, het gister bevestig dat die 32-jarige mnr. Frabianus Endjala Donderdagoggend op ‘n roofklag in die landdroshof moes verskyn. Toe hy nie opdaag nie, is ‘n lasbrief vir sy inhegtenisneming uitgereik.

Endjala was vry op borgtog van N$2 000 in dié saak.

Terwyl daar in die hof op hom gewag is, het hy en twee ander mans na bewering in Windhoek vir mnr. Kai Hermes (50) van Duitsland wat toe pas met sy vrou en twee kinders in die land aangekom het, beduie daar is iets fout met hul gehuurde voertuig en hy moet van die pad af trek.

Toe Hermes stilhou, het die drie mans die gesin oorrompel en beroof. Hulle is egter te hulp gesnel deur die bestuurder van ‘n bus wat agter die Duitse gesin gery het en gesien het wat gebeur.

Die busbestuurder, wie se identiteit nie bekend is nie, kom daarin slaag in Endjala met sy vuurwapen aan te hou totdat die polisie opgedaag het. Die ander twee mans het op die vlug geslaan, maar is die naweek deur die polisie aangekeer.

“Ek wil u en u gesin verseker dat ek vertroue het in ons regstelsel en glo die aanvallers sal in ooreenkoms met hul dade gestraf word,” het hy Vrydag tydens ’n ontmoeting aan Hermes gesê.

Die ministerie het in sy verklaring gister daarop gewys dat Namibië altyd as ’n veilige land met vreedsame inwoners beskou is. “Dit het bygedra tot die groei in toerisme in die land. Ons doen ’n beroep op individue en instansies om dié status te herstel.

Die ministerie sowel as die polisie het intussen die busbestuurder geloof vir sy dapperheid en optrede.

“Sy dapperheid is navolgenswaardig en ons doen ’n beroep op die publiek om soos hy, bystand te verleen waar dit nodig is en die polisie dadelik in kennis te stel van voorvalle soos hierdie,” het die polisie Sondag in sy misdaadverslag gesê.

Endjala het gister in verband met Donderdag se rooftog in die landdroshof in Katutura verskyn, waar hy op borgtog van N$5 000 vrygelaat en sy verhoor tot 5 September uitgestel is. Die ander twee aanvallers sal vandag in die hof verskyn.

Kommentaar

Republikein 2024-04-26

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Brighton 0 vs 4 Manchester City | Manchester United 4 vs 2 Sheffield United | Everton 2 vs 0 Liverpool | Crystal Palace 2 vs 0 Newcastle | Wolves 0 vs 1 Bournemouth | Arsenal 5 vs 0 Chelsea SerieA: Udinese 1 vs 2 AS Roma European Championships Qualifying: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton English Championship: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton Katima Mulilo: 16° | 33° Rundu: 16° | 33° Eenhana: 16° | 35° Oshakati: 17° | 34° Ruacana: 17° | 35° Tsumeb: 18° | 32° Otjiwarongo: 14° | 31° Omaruru: 16° | 34° Windhoek: 15° | 29° Gobabis: 18° | 30° Henties Bay: 15° | 22° Wind speed: 26km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:31, High tide: 04:30, Low Tide: 22:38, High tide: 16:57 Swakopmund: 15° | 18° Wind speed: 28km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:29, High tide: 04:28, Low Tide: 22:36, High tide: 16:55 Walvis Bay: 16° | 26° Wind speed: 34km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:29, High tide: 04:27, Low Tide: 22:36, High tide: 16:54 Rehoboth: 17° | 31° Mariental: 20° | 34° Keetmanshoop: 22° | 34° Aranos: 20° | 33° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 35° Oranjemund: 17° | 30° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 18° | 27° Lubumbashi: 11° | 25° Mbabane: 13° | 17° Maseru: 9° | 23° Antananarivo: 14° | 27° Lilongwe: 14° | 26° Maputo: 18° | 25° Windhoek: 15° | 29° Cape Town: 15° | 27° Durban: 17° | 22° Johannesburg: 15° | 23° Dar es Salaam: 23° | 31° Lusaka: 17° | 26° Harare: 14° | 26° Currency: GBP to NAD 23.44 | EUR to NAD 20.1 | CNY to NAD 2.6 | USD to NAD 18.8 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.33 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.71 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.68 | RUB to NAD 0.21 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.01 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.79 | USD to EGP 47.85 | USD to KES 134.48 | USD to NGN 1329.44 | USD to ZAR 18.8 | USD to ZMW 26.5 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74329.37 Down -0.25% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1642.69 Up +6.30% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13346.81 Up +0.49% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25917.59 Down -3.21% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 339.01/OZ UP +0.36% | Copper US$ 4.53/lb UP +0.48% | Zinc US$ 2 869.50/T UP 0.15% | Brent Crude Oil US$ 88.95/BBP UP +0.06% | Platinum US$ 912.58/OZ DOWN -0.0036 Sport results: Premier League: Brighton 0 vs 4 Manchester City | Manchester United 4 vs 2 Sheffield United | Everton 2 vs 0 Liverpool | Crystal Palace 2 vs 0 Newcastle | Wolves 0 vs 1 Bournemouth | Arsenal 5 vs 0 Chelsea SerieA: Udinese 1 vs 2 AS Roma European Championships Qualifying: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton English Championship: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton Weather: Katima Mulilo: 16° | 33° Rundu: 16° | 33° Eenhana: 16° | 35° Oshakati: 17° | 34° Ruacana: 17° | 35° Tsumeb: 18° | 32° Otjiwarongo: 14° | 31° Omaruru: 16° | 34° Windhoek: 15° | 29° Gobabis: 18° | 30° Henties Bay: 15° | 22° Wind speed: 26km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:31, High tide: 04:30, Low Tide: 22:38, High tide: 16:57 Swakopmund: 15° | 18° Wind speed: 28km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:29, High tide: 04:28, Low Tide: 22:36, High tide: 16:55 Walvis Bay: 16° | 26° Wind speed: 34km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:29, High tide: 04:27, Low Tide: 22:36, High tide: 16:54 Rehoboth: 17° | 31° Mariental: 20° | 34° Keetmanshoop: 22° | 34° Aranos: 20° | 33° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 35° Oranjemund: 17° | 30° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 18° | 27° Lubumbashi: 11° | 25° Mbabane: 13° | 17° Maseru: 9° | 23° Antananarivo: 14° | 27° Lilongwe: 14° | 26° Maputo: 18° | 25° Windhoek: 15° | 29° Cape Town: 15° | 27° Durban: 17° | 22° Johannesburg: 15° | 23° Dar es Salaam: 23° | 31° Lusaka: 17° | 26° Harare: 14° | 26° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.44 | EUR to NAD 20.1 | CNY to NAD 2.6 | USD to NAD 18.8 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.33 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.71 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.68 | RUB to NAD 0.21 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.01 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.79 | USD to EGP 47.85 | USD to KES 134.48 | USD to NGN 1329.44 | USD to ZAR 18.8 | USD to ZMW 26.5 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74329.37 Down -0.25% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1642.69 Up +6.30% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13346.81 Up +0.49% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25917.59 Down -3.21% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 339.01/OZ UP +0.36% | Copper US$ 4.53/lb UP +0.48% | Zinc US$ 2 869.50/T UP 0.15% | Brent Crude Oil US$ 88.95/BBP UP +0.06% | Platinum US$ 912.58/OZ DOWN -0.0036