Verkeer op Rehoboth-Windhoekpad erg ontwrig
Die verkeer tussen Rehoboth en Windhoek naby die Omeya gholflandgoed was vanoggend erg ontwrig, nadat ’n vragmotor en ’n bakkie in die vroeë oggendure in ’n botsing betrokke was. Die vragmotor het ná die botsing omgeslaan en die pad versper. Een persoon is in die botsing dood.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie