Verbod op vakleerlinge in staatsdiens opgehef
Verbod op vakleerlinge in staatsdiens opgehef

Verbod op vakleerlinge in staatsdiens opgehef

Jo-Mare Duddy Booysen
Die verbod op die plasing van vakleerlinge in die staatsdiens word op 1 Junie vanjaar opgehef, het die eerste minister, me. Saara Kuugongelwa-Amadhila, vandag in ‘n verklaring gesê.
Dié verbod geld sedert die begin van die jaar.
Kuugongelwa-Amadila het gesê studente wat internskappe moet doen, kan van volgende maand gehelp word.

Kommentaar

Republikein 2025-06-30

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer