Veldbrande onder beheer

04 October 2021 | In beeld
Sedert Donderdag woed veld­brande in die Steinhausen-, Outjo- en Okahandja-omgewing.

Die brand by Steinhausen het 15 plase geraak. Dit is die vyfde brand in minder as 'n jaar wat boere in dié omgewing tref.

Die brand by Outjo is deur 'n sterk noordoostelike wind gedryf en vyf plase is geraak.

In beide die brande word hervestigingsplase as 'n probleem op sosialemediaplatforms genoem.

“Die reuse-vuur by Steinhausen het gister om 15:00 op die herves­tigingsplaas Riverside weens die onverantwoordelike brand van kole ontstaan,” is daar gesê en oor die Outjo-brande “hervesti­gingsplase weer eens 'n groot ­probleem”.

Die brande is tans gedeeltelik onder beheer en die boere van Steinhausen is besig met nasorg.

Soortgelyk

 

Diplomaat van Namibië toets positief vir Omicron in Japan

21 minute gelede | Gesondheid

Japan se hoofkabinetsekretaris Hirokazu Matsuno het bevestig 'n diplomaat van Namibië in sy dertigs het positief vir die Omicron-variant getoets. Die man het Japan via...

Nog stemme van verset teen inhokking

12 ure gelede | Gesondheid

Henriette LamprechtTerwyl gevalle van die Omicron-variant van Covid-19 in talle oorsese lande bevestig word en midde 'n groot waarskynlikheid dat die variant reeds op eie...

Plaaseienaar aangekla ná raakskoot

12 ure gelede | Misdaad

Elvira HattinghDie vlaag van veediefstal in die Grootfontein-omgewing is die afgelope naweek opnuut tot 'n spits gedryf toe 'n plaaseienaar 'n vermeende veedief met 'n...

Amutse wins 2021 Bank Windhoek Doek Literary Visual Arts...

12 ure gelede | Mense

Monique AdamsBorn in Walvis Bay, Namafu Amutse attended Immanuel Ruiters primary school. She then moved to Swakopmund in 2007 and attended Swakopmund Primary School.Amutse completed...

Veldbrand nog nie in bedwang

12 ure gelede | Ongelukke

Tanja BauseDie veldbrand wat sowat 'n week gelede naby Okahandja begin het, woed steeds voort. Volgens mnr. Corne Kruger het die vlamme aan die einde...

Esau se aansoek vir borg eers op ys

12 ure gelede | Howe

Die voormalige minister van visserye, mnr. Bernhard Esau, se aansoek om borgtog is eers gehalt nadat hy gister nie soos verwag in die hof verskyn...

Weer vir 30 November 2021

12 ure gelede | Weer

BINNELAND: Sonnig en warm tot baie warm in die Suide. Elders gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm met enkele tot geïsoleerde donderbuie in die...

PHOTO OF THE WEEK:

12 ure gelede |

Siku Investments, together with Bank Windhoek as part of the Cancer Apple Project, donated over 50 apples to the Children of Hope Village. Siku investments...

Nust marine engineering students seek over N$3 million

12 ure gelede | Onderwys

Enzo AmueleA group of 16 students in a marine engineering degree programme at the University of Science and Technology (NUST) in partnership with a Finnish...