Vaughn Ahrens dié Vrydag op die verhoog
Die Namibiese sangsensasie Vaughn Ahrens bied eerskomende Vrydag ’n solo-optrede by The Wolfshack aan. Die optrede begin om 19:00. Spasie is weens Covid-19-regulasies beperk. Diegene wat eerste opdaag, sal eerste geakkommodeer word. Toegang beloop N$50 by die deur.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie