VANDAG OP KLETSKOMPAS

Dani Booysen
Skakel in om 11:00



Ons gesels oor vandag se voorblaaie en ontvang 'n bekende aktrise in die ateljee.



Vanaf eerskomende Maandag sal Namibia Media Holdings in alfabetiese volgorde aan elke politieke party wat aan die verkiesings deelneem 'n kans gun om sy beleid te verduidelik. Hierdie vooraf opgeneemde onderhoude sal as deel van Kletskompas uitgesaai word en sal om 13:00 elke dag op die groep se ander Facebook-blaaie geplaas word.

Kommentaar

Republikein 2025-06-30

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer