VANDAG OP KLETSKOMPAS
VANDAG OP KLETSKOMPAS

VANDAG OP KLETSKOMPAS

Dani Booysen
Elke weeksdag regstreeks op Facebook tussen 10:00 en 11:00

• Vandag se voorblaaie

• Ons kyk na, en bespreek videomateriaal oor ‘n omstrede tref-en-trapongeluk by ‘n Windhoekse vulstasie waarin ‘n Namibiese netbalspeler ernstig beseer is.

• Erongo klets oor kusnuus

Kletskompas saai vanaf môre, Vrydag 6 Desember, vanaf die kus uit. Deel jou kletsidees met [email protected].

Kommentaar

Republikein 2025-07-05

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer