Uitsaaier soek sy geld

Die betaling van televisielisensies is ingevolge die Namibiese uitsaaiwet verpligtend.
Yochanaan Coetzee
Yochanaan Coetzee



Die nasionale uitsaaier (NBC) het amptelik sy veldtog teen die wanbetalers van tele­visielisensies afgeskop.

Sou wanbetalers nie hul samewerking aan die NBC se lisensie-inspekteurs gee nie of hul toegang weier, word die hulp van die polisie ingeroep.

“Die proses van vervolging het reeds begin. Vroeër vanjaar het die NBC by die kantoor van die aanklaer-generaal om hulp in die verband aangeklop, en die gevolg was die formalisering van riglyne vir vervolging van wanbetalers,” het mnr. Steven Yarukeekuro Ndoro­kaze, hoof van regsdienste in die ­direkteur-generaal se kantoor, gesê.

“Samelopend hiermee het die NBC kennisgewings uitgestuur aan eienaars van televisiestelle wat nie hul lisensies betaal het nie. Sodra die regspanne van die uitsaaier en Nampol die proses afgehandel het wat gevolg moet word, sal die NBC 'n versoek aan die polisie rig om die wet in spesifieke gevalle af te dwing,” het hy gesê.

Die betaling van televisielisensies is ingevolge die Namibiese uitsaaiwet verpligtend en beloop N$204 per jaar vir Jan Publiek, N$60 vir bejaardes en gestremdes, en tussen N$220 en N$440 vir sekere besighede. Die insameling van lisensiegelde is noodsaaklik om die NBC se voortgesette uitsendings en werksaamhede te verseker.

“Die betaling van 'n TV-lisensie is van toepassing op enige persoon of entiteit wat in sy of haar besit 'n tele­visie het. Dié lisensie bly betaalbaar, ongeag of 'n televisiestel gebruik word of nie, en ongeag of 'n mens na die NBC se uitsendings kyk of nie,” het me. Michaela Jaeger, hoof van televisielisensies by die nasionale uitsaaier, gesê.

“Tot dusver het die NBC vir die huidige boekjaar meer as N$3,7 miljoen in lisensiegeld ingesamel. Verlede jaar is 'n totaal van 21 miljoen hiermee ingesamel,” het Jaeger gesê.

“Op grond van beskikbare mark­inligting moet die uitsaaier egter 'n potensiële lisensie-inkomste van meer as 40 miljoen Namibiese dollar insamel.”

“Dit beteken 'n aansienlike aantal kliënte kom nie hul verpligting

tot betaling na nie,” het sy beklemtoon.

Mnr. Borris Erasmus, 'n prokureur van PD Theron en Vennote, het Vrydag aan Republikein bevestig­ hulle is tans besig met voorbereidings om namens 'n kliënt die wettigheid van die kwessie te ondersoek.

“Ons mening is dat die polisie nie betrokke kan raak indien daar nie

'n bevel van die hof is nie,” het hy gesê.

“Daar is sekere stappe wat gevolg moet word. Indien 'n persoon nie samewerking aan 'n geïdentifiseerde TV-inspekteur gee nie, kan die NBC dit opvolg met 'n saak, wat dan weer deur die polisie opgevolg kan word. ”

Alle TV-lisensies het op 30 September 2017 verstryk. Wanneer 'n betaling gemaak word, moet eienaars se identiteitsdokument, gedetailleerde inligting oor die betrokke televisiestel(le) asook die rekeningnommer van die betrokke lisensie die betaling vergesel.

Die lisensies kan by enige kantoor van die NBC, Nampost of Nictus betaal word. Kliënte kan ook 'n internetbetaling of direkte deposito doen. Vir meer inligting kan (061) 291 3111 of 291 2100 ­geskakel word of stuur 'n e-pos na [email protected].

Kommentaar

Republikein 2024-04-26

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Brighton 0 vs 4 Manchester City | Manchester United 4 vs 2 Sheffield United | Everton 2 vs 0 Liverpool | Crystal Palace 2 vs 0 Newcastle | Wolves 0 vs 1 Bournemouth | Arsenal 5 vs 0 Chelsea SerieA: Udinese 1 vs 2 AS Roma European Championships Qualifying: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton English Championship: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton Katima Mulilo: 16° | 33° Rundu: 16° | 33° Eenhana: 16° | 35° Oshakati: 17° | 34° Ruacana: 17° | 35° Tsumeb: 18° | 32° Otjiwarongo: 14° | 31° Omaruru: 16° | 34° Windhoek: 15° | 29° Gobabis: 18° | 30° Henties Bay: 15° | 22° Wind speed: 26km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:31, High tide: 04:30, Low Tide: 22:38, High tide: 16:57 Swakopmund: 15° | 18° Wind speed: 28km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:29, High tide: 04:28, Low Tide: 22:36, High tide: 16:55 Walvis Bay: 16° | 26° Wind speed: 34km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:29, High tide: 04:27, Low Tide: 22:36, High tide: 16:54 Rehoboth: 17° | 31° Mariental: 20° | 34° Keetmanshoop: 22° | 34° Aranos: 20° | 33° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 35° Oranjemund: 17° | 30° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 18° | 27° Lubumbashi: 11° | 25° Mbabane: 13° | 17° Maseru: 9° | 23° Antananarivo: 14° | 27° Lilongwe: 14° | 26° Maputo: 18° | 25° Windhoek: 15° | 29° Cape Town: 15° | 27° Durban: 17° | 22° Johannesburg: 15° | 23° Dar es Salaam: 23° | 31° Lusaka: 17° | 26° Harare: 14° | 26° Currency: GBP to NAD 23.44 | EUR to NAD 20.11 | CNY to NAD 2.59 | USD to NAD 18.82 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.33 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.71 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.68 | RUB to NAD 0.21 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.22 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.79 | USD to EGP 47.85 | USD to KES 134.48 | USD to NGN 1329.44 | USD to ZAR 18.83 | USD to ZMW 26.6 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74329.37 Down -0.25% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1642.69 Up +6.30% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13346.81 Up +0.49% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25917.59 Down -3.21% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 333.21/OZ UP +0.11% | Copper US$ 4.53/lb UP +0.36% | Zinc US$ 2 856.10/T UP 0.06% | Brent Crude Oil US$ 89.15/BBP UP +0.29% | Platinum US$ 911.47/OZ DOWN -0.0048 Sport results: Premier League: Brighton 0 vs 4 Manchester City | Manchester United 4 vs 2 Sheffield United | Everton 2 vs 0 Liverpool | Crystal Palace 2 vs 0 Newcastle | Wolves 0 vs 1 Bournemouth | Arsenal 5 vs 0 Chelsea SerieA: Udinese 1 vs 2 AS Roma European Championships Qualifying: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton English Championship: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton Weather: Katima Mulilo: 16° | 33° Rundu: 16° | 33° Eenhana: 16° | 35° Oshakati: 17° | 34° Ruacana: 17° | 35° Tsumeb: 18° | 32° Otjiwarongo: 14° | 31° Omaruru: 16° | 34° Windhoek: 15° | 29° Gobabis: 18° | 30° Henties Bay: 15° | 22° Wind speed: 26km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:31, High tide: 04:30, Low Tide: 22:38, High tide: 16:57 Swakopmund: 15° | 18° Wind speed: 28km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:29, High tide: 04:28, Low Tide: 22:36, High tide: 16:55 Walvis Bay: 16° | 26° Wind speed: 34km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:29, High tide: 04:27, Low Tide: 22:36, High tide: 16:54 Rehoboth: 17° | 31° Mariental: 20° | 34° Keetmanshoop: 22° | 34° Aranos: 20° | 33° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 35° Oranjemund: 17° | 30° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 18° | 27° Lubumbashi: 11° | 25° Mbabane: 13° | 17° Maseru: 9° | 23° Antananarivo: 14° | 27° Lilongwe: 14° | 26° Maputo: 18° | 25° Windhoek: 15° | 29° Cape Town: 15° | 27° Durban: 17° | 22° Johannesburg: 15° | 23° Dar es Salaam: 23° | 31° Lusaka: 17° | 26° Harare: 14° | 26° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.44 | EUR to NAD 20.11 | CNY to NAD 2.59 | USD to NAD 18.82 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.33 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.71 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.68 | RUB to NAD 0.21 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.22 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.79 | USD to EGP 47.85 | USD to KES 134.48 | USD to NGN 1329.44 | USD to ZAR 18.83 | USD to ZMW 26.6 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74329.37 Down -0.25% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1642.69 Up +6.30% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13346.81 Up +0.49% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25917.59 Down -3.21% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 333.21/OZ UP +0.11% | Copper US$ 4.53/lb UP +0.36% | Zinc US$ 2 856.10/T UP 0.06% | Brent Crude Oil US$ 89.15/BBP UP +0.29% | Platinum US$ 911.47/OZ DOWN -0.0048