Tyd skuif aan
Skuif die horlosies aan: Wintertyd is Sondag verby en dan draai almal om 02:00 hul horlosies weer ?n uur vorentoe. Hier is mnr. Michael Kahipura (foto) besig om een van die hoofstad se talle City Clocks op die tydsverandering voor te berei.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie