Tweejarige op Outjo ontvoer, verkrag
Denver Kisting – ’n Tweejarige meisietjie is pas ernstig beseer in die bosse buite Outjo gevind.
Die meisietjie is waarskynlik deur ’n volwasse familielid verkrag.
Dié man het gisteroggend vir haar en twee ander kinders van hul ouerhuis af weggelei.
Net die twee ander kinders het gister ongedeerd teruggekeer huis toe.
Hoofinsp. Kauna Shikwambi, ’n polisiewoordvoerder, het die voorval bevestig.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie