Tweede uitreik-aksie na Mangetti Duin

Gerine Hoff
Luka Optics hou in Junie ’n tweede uitreik­aksie na behoeftige inwoners van Mangetti Duin, oos van Grootfontein.Verlede jaar is die aksie baie positief ervaar, met meer as ’n ...