Twee voetgangers sterf op verbypad
Twee voetgangers sterf op verbypad

Twee voetgangers sterf op verbypad

Tanja Bause
Tanja Bause – Maandag is drie voetgangers in twee afsonderlike ongelukke op die westelike verbypad in Windhoek raakgery. Twee van hulle is op die toneel dood.

Die eerste ongeluk het om 06:20 naby die Windhoek Buitekluboord plaasgevind toe die bestuurder van 'n bakkie glo twee voetgangers raakgery het. Me. Elina Sheyanena (34) is op die toneel dood en 'n 45-jarige vrou is met ernstige beserings in die hospitaal opgeneem. Die bestuurder is vir alkohol getoets en die uitslag was 0.0. Die polisieondersoek duur voort.

In die tweede ongeluk om 12:00 het 'n motorfietsryer en 'n lid van die Direktoraat vir die Beskerming van Baie Belangrike Persone (VIPPD) op die verbypad gery. Hy was op pad om by die presidensiële motorkavalkade aan te sluit toe hy 'n voetganger doodgery het. Die ongeluk het by die brug van die B1-pad en Monte Christostraat plaasgevind. Mnr. Petrus Nakale (38) wat besig was om die pad oor te steek, is op die toneel dood.

Die bestuurder van die motorfiets is beseer en is na die hospitaal geneem. Die polisieondersoek duur voort.

- [email protected]

Kommentaar

Republikein 2024-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Athletic Club 1 vs 1 Granada SerieA: Cagliari 2 vs 2 Juventus | Genoa 0 vs 1 SS Lazio Katima Mulilo: 16° | 35° Rundu: 16° | 34° Eenhana: 18° | 35° Oshakati: 20° | 34° Ruacana: 19° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 17° | 31° Omaruru: 17° | 33° Windhoek: 16° | 30° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 17° | 24° Wind speed: 21km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:53, High tide: 14:09, Low Tide: 19:53, High tide: 02:00 Swakopmund: 17° | 21° Wind speed: 23km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:07, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Walvis Bay: 19° | 27° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:06, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Rehoboth: 18° | 32° Mariental: 21° | 34° Keetmanshoop: 23° | 34° Aranos: 20° | 34° Lüderitz: 18° | 31° Ariamsvlei: 23° | 37° Oranjemund: 16° | 27° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 20° | 33° Lubumbashi: 15° | 26° Mbabane: 16° | 30° Maseru: 13° | 27° Antananarivo: 13° | 27° Lilongwe: 15° | 27° Maputo: 19° | 32° Windhoek: 16° | 30° Cape Town: 17° | 26° Durban: 19° | 26° Johannesburg: 18° | 29° Dar es Salaam: 24° | 29° Lusaka: 17° | 28° Harare: 14° | 29° #REF! #REF!