Twee mans verkrag, beroof vrou

03 October 2021 | Misdaad
Twee mans het Saterdag omstreeks 04:00 'n 49-jarige vrou in Omuturastraat in die Havana-woonbuurt verkrag en beroof. Die vrou was tydens die voorval alleen by die huis. Sy het wakker geword van ’n flitslig wat in haar gesig geskyn het. Die twee mans met balaklawas was volgens die polisie se jongste misdaadverslag met ’n panga en ’n mes gewapen. Die mans het die vrou om die beurt verkrag, voordat hulle met kontant op die vlug geslaan het. Niemand is nog in verband met die voorval in hegtenis geneem nie.

Soortgelyk

 

Een sterfte, 158 nuwe gevalle

2 ure gelede | Gesondheid

Die dood van 'n 22-jarige vrou van die Rundu-distrik skuif die Covid-sterftes op tot 3 574. Gister is 158 nuwe gevalle aangemeld (112 in Windhoek),...

Namibiër by Oxford vereer vir doktorale proefskrif oor waterrregte

6 ure gelede | Onderwys

Ronelle Rademeyer - ‘n Namibiër wat aan die Universiteit van Oxford in Engeland in die regte studeer het, is met die Dr. Surya Subedi-prys vir...

130 nuwe gevalle, meeste in Windhoek

1 dag gelede | Gesondheid

Gister is 130 nuwe gevalle aangemeld, 'n positiewe koers van 8,4%. Die meeste (97) is in Windhoek aangeteken. Die nuwe gevalle sluit 13 studente, 11...

Uitstel van eksamens: Integriteit van eksamen, kwalifikasie moet beskerm...

1 dag gelede | Onderwys

Die ministerie van onderwys, kuns en kultuur sê dit het 'n wettige kontrak met Cambridge International om te verseker dat kredietwaardige eksamens geskryf word wat...

Styging van 56% in nuwe gevalle, 184 gister aangemeld

2 dae gelede | Gesondheid

Gister is 184 nuwe gevalle aangemeld, 'n positiewe koers van 3,9% en 56% meer as die vorige dag. Die meeste gevalle is in Windhoek en...

Veldbrande woed al tien dae

2 dae gelede | Ongelukke

Tanja Bause’n Groot aantal beeste loop langs distrikspaaie noordoos van Windhoek waar verwoestende veldbrande boere tussen Steinhausen en Omitara genoop het om grensdrade te knip...

‘Voltooi vanjaar se eksamen’

2 dae gelede | Ministeries

Henriette LamprechtSkryf die vraestelle wat moontlik is vóór die einde van die jaar met nuwe vraestelle in die plek van dié wat uitgelek het, identifiseer...

Oscar-benoeming dalk in ‘The White Line’ se visier

2 dae gelede | Byvoegsels

Die plaaslike rolprent The White Line is amptelik in die wedloop om oorweeg te word vir ’n moontlike Oscar-benoeming. Dit is die eerste Namibiese rolprent...

Voortrekkers trap vir renosters

2 dae gelede | Byvoegsels

Karli RudolphDie Voortrekkers vier vanjaar hul 90ste bestaansjaar met die tema “Voortrekkers gaan groot”. Die Namibiese Voortrekkers het daarom besluit om hul eie span vir...