Twee beseer in ongeluk naby Rehoboth

03 June 2019 | Ongelukke
Die Namibiese polisie in Rehoboth het ‘n saak van roekelose en nalatige bestuur geopen, nadat ‘n bestuurder van ‘n minibus beheer oor die voertuig verloor en dit die pad verlaat en omgeslaan het. Twee passasiers is ernstig beseer. Volgens adj. komm. Eric Clay het die ongeluk Sondag tussen 04:30 en 05:00 op die grondpad tussen die Oanob-dam en Rehoboth sowat 5 km van die dorp plaasgevind.
Volgens Clay het die bestuurder van die minibus beheer oor die voertuig verloor en is twee van die sewe passasiers ernstig beseer.
Na bewering het die 33-jarige manlike bestuur aanvanklik van die ongelukstoneel weggehardloop, maar is hy later gevind.- Nampa

Soortgelyk

 

NBC: Afleggings sal N$150 miljoen kos

14 ure gelede | Ministeries

Hoofredaksie Die aflegging van sowat 156 werknemers sal die NBC nie minder as N$150 miljoen kos nie.Me. Umbi Karuaihe-Upi, die nasionale uitsaaier se hoof- kommersiële...

Wild vrek van onwettige gif in water

14 ure gelede | Misdaad

Francoise Steynberg - Karkasse van verskeie wildsoorte is op ’n private plaas in die Omaruru-distrik in die Erongostreek ontdek.Dié karkasse is volgens die ministerie van...

Weer vir 11 September 2019

14 ure gelede | Weer

BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm. Dit sal winderig wees met tye. KUS: Gedeeltelik bewolk en koud tot koel met miskolle...

Rowers slaan toe by Staatshuis-grootkop

14 ure gelede | Misdaad

Denver Kisting Die drie gewapende mans wat op die uitvoerende direkteur van pres. Hage Geingob se private kantoor losgebrand het, is steeds op vrye voet.Adj.komm....

Twee by smelter beseer

14 ure gelede | Ongelukke

Henriette Lamprecht 'n Ontploffing het verlede week by Dundee Precious Metals (DPM) op Tsumeb se primêre smeltoond plaasgevind. Volgens die maatskappy het die voorval Dinsdag...

‘Weg met fosfaatmynbou’

14 ure gelede | Howe

Ellanie Smit - Terwyl die omstrede mariene fosfaatmynbou-sage gister weer ’n draai in die Windhoekse hoërhof gemaak het, het betogers die hoofstrad se strate ingevaar....

Nuwe lughawepad: Fase een vorder

14 ure gelede | Vervoer

Tanja Bause - Die eerste fase van die bou van die dubbelpad wat van die Internasionale Lughawe Hosea Kutako tot in Windhoek sal strek, en...

VSA jagter kry groen lig vir horings invoer

14 ure gelede | Ministeries

Francoise Steynberg'n Trofeejagter van Michigan, mnr. Chris Peyerk (53), het by Amerikaanse owerhede aansoek gedoen om 'n permit om die horings, skedel en vel in...

Sonskynmure vir gesiggestremdes

14 ure gelede | In beeld

Danksy Oculus Vision Centre in Windhoek spog die skool vir gesiggestremdes in die hoofstad met 'n splinternuwe laag verf op elk van die 19 klaskamers...