Tronkvoëls baklei teen vonnisse

Uitermate lang tronkstrawwe is verlede jaar in 'n waterskeidingsaak in die hooggeregshof as ongrondwetlik verklaar.
Jana-Mari Smith
Jana-Mari SmithMinstens drie gevangenes wat dekades agter tralies moet deurbring met geen vooruitsig van vrylating nie het stappe gedoen om hul lang vonnisse te verkort.Dít nadat ...