Triptrap in die Namib

Tanja Bause
Wêreldomgewingsdag word môre met die tema “Die herstelproses van die ekosisteem” gedenk. Die dag word wêreldwyd herdenk om bewustheid van die omge­wing en die natuur te skep. Die Namib-duinmier (Camponotus detritus) is 'n groot mierspesie wat slegs in die Namibwoestyn voorkom. Hulle gebruik hul lang bene om 5 mm bo die sand te beweeg om die warm sand te vermy wat tot 60 grade Celsius kan bereik. Foto Tanja Bause

Kommentaar

Republikein 2025-06-30

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer