Tot weersiens, Oom Willie
Willie Grobler, ’n bekende en geliefde in Namibiese beestelerskringe wat groot bydraes tot landbou in Namibië met sy kennis oor verskeie beesrasse gemaak het, sal op Vrydag op Otjiwarongo ter ruste gelê word. Hy is Sondag oorlede en laat 'n groot leemte in die harte van Namibiese boere, familie, vriende en geliefdes. Foto Facebook.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie