Topvertonings in baan- en velditems
Atletiek
Die Namibiese Skolesportunie (NSSU) se nasionale atletiekkampioenskap is laas naweek in vier ouderdomsgroepe afgehandel en het opnuut verskeie skitterende prestasies opgelewer.
Die naelloper en hekkiesatleet Mia Brand (Khomas) en Hardap se naelloper Kenneth Tities is as die senior victrix en victor ludorum van die byeenkoms aangewys.
Die junior ludorum-pryse is deur Marion Botma van //Kharas (hoogspring en hekkies) en Liseli Milomo van Khomas (naellope en verspring) opgeraap.
• Die beste atlete per ouderdomsgroep:
O.13 meisies – Marion Botma (Karas) 2284 punte
O.13 seuns – Liseli Milomo (Khomas) 2258
O.15 meisies – Mia Brand (Khomas) 2965
O.15 seuns – Leander Louw (Khomas) 2653
O.17 meisies – Mechandry Hendricks (Erongo) 2474
O.17 seuns – Kenneth Tities (Hardap) 2666
• Die beste junior en senior vertonings in baan- en velditems was:
Junior seuns: Keelan Hays (Karas): 80m hekkies 1086 punte
Junior meisies: Cira de Wet (Khomas): 75m hekkies 866 punte
Senior seuns: Leander Louw (Khomas): 300m hekkies 1116 punte
Senior meisies: Mia Brand (Khomas) : 300m hekkies 1150 punte
Junior seuns: Joshua Markus (Hardap): hoogspring 612 punte
Junior meisies: Carla Schutz (Khomas): hoogspring 718 punte
Senior seuns: Emmanuel Samantu (Otjozondjupa) hoogspring 825 punte
Senior meisies: Natalie Louw (Khomas) hoogspring – 790 punte
• Altesame 14 atlete het nuwe NSSU-rekords in hul onderskeie ouderdomsgroepe opgestel:
1 Elisia Nambudu, meisies o.13 800m, 2:22,62
2 Mia Brand, meisies o.15 80m hekkies, 12.37
3 Annette van Staden, meisies o.17 100m hekkies, 14.40
4 Mia Brand, meisies o.15 300m hekkies, 45.86
5 Jorinda Fourie, meisies o.13 gewigstoot, 11.38m
6 Tuané Silver, meisies o.15 gewigstoot, 13.50m
7 Crisel Jenkins, meisies o.15 diskusgooi, 42.36m
8 Liseli Molomo, seuns o.13 100m, 11.76
9 Liseli Molomo, seuns o.13 200m, 23.70
10 Owen Hawanga, seuns o.15 200m, 22.65
11 Joseph Kainamseb, seuns o.13 1500m, 4:39.98
12 Leander Louw, seuns o.13 100m hekkies, 13.55
13 Markus Meyer, seuns o.13 200m hekkies, 29.84
14 Rivaldo Bock, seuns o.15 hoogspring, 1,73m
15 Emmanuel Samuntu, seuns o.17 hoogspring, 1.90m 2.02m
16 Emmanuel Samuntu, seuns o.17 verspring, 7.07m
17 Janneman Brand, seuns o.13 diskusgooi, 37.87m
Die finale medaljestand was (totaal, goud, silwer en brons)
1 Khomas 57 (26-16-15)
2 Erongo 29 (12-9-8)
3 Otjozondjupa 24 (10-8-6)
4 Ohangwena 14 (9-3-2)
5 Hardap 26 (5-8-13)
6 //Kharas 18 (4-8-6)
7 Oshikoto 16 (4-7-5)
8 Kunene 13 (1-6-6)
9 Omaheke 11 (1-4-6)
10 Zambezi 3 (1-1-1)
11 Kavango-Wes 2 (1-0-1)
12 Oshana 2 (1-0-1)
13 Omusati 10 (0-4-6)
14 Kavango-Oos 1 (0-1-0)

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie