Tolliepryse skiet hoogte in
Veilingshuise meen die goeie pryse is daaraan te danke dat boere hul kuddes tydens die droogte moes verkoop, maar nou weer weiding het.
Elvira Hattingh - Veilingspryse vir tollies en verse bereik tans nuwe rekordhoogtes.Die hoogste prys, naamlik N$47,37 per kg, is vandeesmaand by ’n Blaauwberg-veiling op Grootfon
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie