Toivo ya Toivo oorlede
Die veteraanpolitikus en vryheidsikoon Andimba Toivo ya Toivo het vroeër vandag gesterf. Hy was 92.
Geen ander inligting is in dié stadium bekend nie.
Toivo ya Toivo, ‘n anti-apartheidsaktivis en een van die stigters van Swapo, was 16 jaar op Robbeneiland as gevangene in dieselfde gedeelte as Nelson Mandela aangehou. Sy roemryke loopbaan ná onafhanklikwording sluit onder meer Namibië se eerste minister van myne en energie in.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie