Toerisme se silwer rand verdwyn
Toerisme se silwer rand verdwyn

Toerisme se silwer rand verdwyn

’n Redelike, algemene en oop benadering tot die reis- en toerismebedryf sal dit in staat stel om na ’n tipe vorm van normaal te kan terugkeer.
Henriette Lamprecht
Henriette Lamprecht – As jy gedink het 2020, die jaar wat Covid-19 die wêreld getref het, was erg, was 2021 veel erger, sê Gitta Paetzold, uitvoerende hoof van die Gasvryheidsvereniging van Namibië (HAN).

Pogings om toerisme verlede jaar weer te laat herleef en tot sy volle glorie te herstel, is gekortwiek deur “volgehoue houe” toe die verwoestende derde golf van die pandemie die land in die middel van 2021 getref het. Hierna het die globale reisbeperkings op suidelike Afrika weens die voorkoms van Omicron laat verlede jaar gevolg, net toe ’n silwer randjie uiteindelik begin verskyn en die toerismebedryf weer sy kop begin oplig het.

“Grootskaalse kansellasies weens die reisverbod, die volgehoue hersiening van en ook die instel van strenger reisbeperkings het wêreldwyd tot huiwering gelei om langafstandreise te beplan en te onderneem, omdat ad hoc-besluite deur regerings die reëls en regulasies voortdurend verander.

“Reisbeperkings en of kwarantyn het meegebring dat voornemende reisigers hul vertroue in langtermyn-beplanning verloor het,” sê Paetzold.

Omdat Namibië ’n langafstandbestemming is met die meerderheid van sy inkomste uit toerisme wat afkomstig is van die internasionale mark, erken Paetzold die terugslae het ’n “reuseknou vir ons bedryf” veroorsaak.

“Terwyl uithou en aanhou ons slagspreuk vir 2020 was, het die herhaalde terugslae en kansellasies in laat 2021 moontlik die finale nekslag vir die oorlewing van ’n aantal toerismeondernemings toegedien,” sê sy.

Die vroeë prognose deur sommige skeptici dat Covid-19 internasionale reise negatief gaan beïnvloed en dat toerisme eers in 2024 of 2025 weer na die ou normale vlakke sal terugkeer, lyk nou na ’n werklikheid, sê Paetzold.

Ten spyte van die huiwering om internasionale reise aan te pak, toon Namibië se grootste bronmarkte en veral dié in die Europese Unie (EU) steeds groot belangstelling in wat die land volgens haar bied – ongerepte oop ruimtes, ylbevolkte gebiede, relatief sterk en gesonde infrastruktuur in terme van paaie, kommunikasie en gesondheid. Hierdie faktore maak die land steeds ’n baie gewilde reisbestemming.

Hoewel Namibië waardevolle besprekings vanuit markte soos Amerika verloor het weens onder meer die terugkeer na die regulasie vir ’n negatiewe PCR-toetsuitslag nie ouer as 72 uur nie, sê Paetzold die EU-mark bly oorwegend “sterk en gewillig om te reis”.

“Die hoop is dat die vloei van toeriste uit internasionale markte teen die middel van vanjaar weer sal optel.”

Sy het beklemtoon dis van kardinale belang vir alle toerisme oor die wêreld heen, nie net in Namibië nie, dat leiers en regerings instem tot “één praktiese, werkbare en aanvaarbare reisregulasie vir almal”.

“Die afgelope twee jaar het bewys dat reisbeperkings vir streke of lande nié die verspreiding van die virus gekeer het nié en bloot reuseverliese in die reisbedryf veroorsaak het. Dit wil voorkom asof die sluiting van landsgrense, gasvryheidsinstellings en restaurante die eerste en dikwels enigste regulasie is wat toegepas is – met reusagtige nadele vir die reisbedryf en weinig impak op die hokslaan van die verspreiding van die virus.”

Paetzold beklemtoon die nakoming van die basiese reëls vir higiëne en sanitasie en vir mense om “eie verantwoordelikheid” te neem.

“Daar is groot waarde in die deel van inligting en verantwoordelikheid. Dit geld nie net vir basiese praktyke nie, maar ook die benadering tot entstowwe as die mees doeltreffende manier om die globale uitwerking van die virus hok te slaan.”

Eerder as om te fokus op toetsing en kwarantyn, behoort gesondheidsbeamptes hulle te beywer om inligting te deel en inentingsveldtogte as doeltreffende middel teen die pandemie te bevorder.

Met verwysing na verlede jaar sê Paetzold reisbeperkings wat op lande in suidelike Afrika geplaas is in ’n poging om die verspreiding van Omicron te beperk, het daartoe gelei dat Namibië geweldige verliese “van honderde miljoene Namibiese dollar” weens kansellasies van beide die EU- en Amerikaanse markte gely het.

Vir sommige toerismemaatskappy was dit die finale nekslag, omdat hul finansiële hulpbronne “totaal uitgeput” is.

“Die sluiting van maatskappye is duidelik en sosiale media wemel van aanbiedinge van verblyfgeriewe en toerismemaatskappye wat te koop aangebied word, asook nuus van reusewerksverliese.”

Paetzold sê HAN kan net hoop dat regerings die behoefte sal besef om “redelike regulasies” in te stel, reise oop te stele en die bedryf toe te laat om na hul normale werksaamhede terug te keer.

“’n Redelike, algemene en oop benadering tot die reis- en toerismebedryf sal dit in staat stel om na een of ander vorm van normaal te kan terugkeer.”

[email protected]

Kommentaar

Republikein 2024-04-25

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Manchester United 4 vs 2 Sheffield United | Everton 2 vs 0 Liverpool | Crystal Palace 2 vs 0 Newcastle | Wolves 0 vs 1 Bournemouth | Arsenal 5 vs 0 Chelsea LaLiga: Sevilla 2 vs 1 Mallorca SerieA: Udinese 1 vs 2 AS Roma | AC Milan 1 vs 2 Inter Milan | AS Roma 1 vs 3 Bologna European Championships Qualifying: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton | Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United English Championship: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton | Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United Katima Mulilo: 15° | 34° Rundu: 15° | 34° Eenhana: 15° | 35° Oshakati: 17° | 34° Ruacana: 17° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 14° | 31° Omaruru: 17° | 34° Windhoek: 15° | 29° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 15° | 21° Wind speed: 22km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:02, High tide: 04:02, Low Tide: 22:08, High tide: 16:27 Swakopmund: 15° | 16° Wind speed: 27km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:00, High tide: 04:00, Low Tide: 22:06, High tide: 16:25 Walvis Bay: 15° | 23° Wind speed: 35km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:00, High tide: 03:59, Low Tide: 22:06, High tide: 16:24 Rehoboth: 16° | 31° Mariental: 19° | 32° Keetmanshoop: 19° | 32° Aranos: 20° | 33° Lüderitz: 14° | 25° Ariamsvlei: 18° | 31° Oranjemund: 14° | 21° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 18° | 31° Lubumbashi: 12° | 26° Mbabane: 15° | 20° Maseru: 12° | 26° Antananarivo: 14° | 26° Lilongwe: 14° | 27° Maputo: 20° | 27° Windhoek: 15° | 29° Cape Town: 16° | 24° Durban: 18° | 23° Johannesburg: 18° | 25° Dar es Salaam: 23° | 26° Lusaka: 18° | 29° Harare: 15° | 29° Currency: GBP to NAD 23.74 | EUR to NAD 20.38 | CNY to NAD 2.62 | USD to NAD 19 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.34 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.72 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.72 | RUB to NAD 0.21 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.4 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.85 | USD to EGP 47.85 | USD to KES 134.48 | USD to NGN 1277.03 | USD to ZAR 19 | USD to ZMW 26.4 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74513.94 Up +0.68% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1545.38 Up +1.53% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13346.81 Up +0.49% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25917.59 Down -3.21% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 332.76/OZ UP +0.71% | Copper US$ 4.51/lb UP +1.74% | Zinc US$ 2 867.60/T UP 0.22% | Brent Crude Oil US$ 88.81/BBP UP +0.92% | Platinum US$ 914.39/OZ UP +1.36% Sport results: Premier League: Manchester United 4 vs 2 Sheffield United | Everton 2 vs 0 Liverpool | Crystal Palace 2 vs 0 Newcastle | Wolves 0 vs 1 Bournemouth | Arsenal 5 vs 0 Chelsea LaLiga: Sevilla 2 vs 1 Mallorca SerieA: Udinese 1 vs 2 AS Roma | AC Milan 1 vs 2 Inter Milan | AS Roma 1 vs 3 Bologna European Championships Qualifying: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton | Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United English Championship: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton | Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United Weather: Katima Mulilo: 15° | 34° Rundu: 15° | 34° Eenhana: 15° | 35° Oshakati: 17° | 34° Ruacana: 17° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 14° | 31° Omaruru: 17° | 34° Windhoek: 15° | 29° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 15° | 21° Wind speed: 22km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:02, High tide: 04:02, Low Tide: 22:08, High tide: 16:27 Swakopmund: 15° | 16° Wind speed: 27km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:00, High tide: 04:00, Low Tide: 22:06, High tide: 16:25 Walvis Bay: 15° | 23° Wind speed: 35km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:00, High tide: 03:59, Low Tide: 22:06, High tide: 16:24 Rehoboth: 16° | 31° Mariental: 19° | 32° Keetmanshoop: 19° | 32° Aranos: 20° | 33° Lüderitz: 14° | 25° Ariamsvlei: 18° | 31° Oranjemund: 14° | 21° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 18° | 31° Lubumbashi: 12° | 26° Mbabane: 15° | 20° Maseru: 12° | 26° Antananarivo: 14° | 26° Lilongwe: 14° | 27° Maputo: 20° | 27° Windhoek: 15° | 29° Cape Town: 16° | 24° Durban: 18° | 23° Johannesburg: 18° | 25° Dar es Salaam: 23° | 26° Lusaka: 18° | 29° Harare: 15° | 29° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.74 | EUR to NAD 20.38 | CNY to NAD 2.62 | USD to NAD 19 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.34 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.72 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.72 | RUB to NAD 0.21 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.4 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.85 | USD to EGP 47.85 | USD to KES 134.48 | USD to NGN 1277.03 | USD to ZAR 19 | USD to ZMW 26.4 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74513.94 Up +0.68% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1545.38 Up +1.53% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13346.81 Up +0.49% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25917.59 Down -3.21% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 332.76/OZ UP +0.71% | Copper US$ 4.51/lb UP +1.74% | Zinc US$ 2 867.60/T UP 0.22% | Brent Crude Oil US$ 88.81/BBP UP +0.92% | Platinum US$ 914.39/OZ UP +1.36%