Tjoekepakke, hoes-hoes
Lesers stuur met gereelde tussenposes foto's van die uitermatige rook wat sommige van die nasionale karweier se lokomotiewe uitblaas. Die kiekies is vroeg in Februarie ontvang en is net suid van Windhoek geneem. Waar daar 'n rokie is . . .
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie