Tienerseun doodgeskok

Francoise Steynberg
'n Tienerseun is Saterdag op Usakos doodgeskok toe hy glo duiwe op 'n dak wou vang. Volgens die Namibiese polisie se misdaadverslag is die lewelose liggaam van Jeffrey Katanga Gais
...

Kommentaar

Republikein 2025-07-07

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer