Teiken vir Covid-19-toetse in Walvisbaai-distrik nie bereik

04 July 2020 | Gesondheid
Net 1 200 van die 2 000 mense wat vir aktiewe gevalle identifikasie in die Walvisbaai-distrik geteiken is, is in die tydperk toegeken hiervoor getoets.

Volgens die goewerneur vir die Erongostreek mnr. Neville Andre-Itope is dit op ys geplaas weens ‘n agterstand wat die Nasionale Instituut vir Patologie (NIP) ervaar weens die voortgesette toetsing van moontlike kontakgevalle.

Die doel van die oefening wat gemik was op inwoners wat in die distrik identifiseer is, het ten doel gehad om die omvang van die verspreiding van Covid-19 in die Walvisbaaise distrik te bepaal en ook om ingesamelde data vir optrede teen die pandemie in te samel.

Volgens Andre-Itope is te veel weefselmonsters per dag na die NIP gestuur. Die NIP ondersoek volgens hom die moontlikheid om hul geriewe na Walvisbaai uit te brei sodat inwoners hul uitslae vinniger kan ontvang.

Andre-Itope sê die ministerie van gesondheid en maatskaplike dienste (MoHSS) in die streek gaan met die voortgesette soektog en toetsing van mense voort wat in kontak met positiewe gevalle was, sowel as dié met Covid-19-verwante simptome. - Nampa

Soortgelyk

 

Covid-19: Verkiesings ‘kompleks, intens’

1 uur gelede | Politiek

Denver Kisting en Kristien Kruger – Die hoofkiesbeampte van die Verkiesingskommissie van Namibië (ECN), mnr. Theo Mujoro, sê om die plaaslike owerheid- en streekraadsverkiesings later...

Eina, jou doring

1 uur gelede | In beeld

Kristien Kruger het die foto van die geelvink wat op ’n doringdraad hardloop in haar tuin in Klein Windhoek geneem.

‘Kommerwekkende styging’ in Windhoek-gevalle

1 uur gelede | Gesondheid

Henriette Lamprecht – Die aantal Covid-19-gevalle in Windhoek is besig om vinnig te styg, ‘n situasie wat deur die minister van gesondheid en maatskaplike dienste,...

Sluit van howe in openbare belang- Dausab

1 uur gelede | Howe

Denver Kisting – Me. Yvonne Dausab, die minister van justisie, sê hoewel hofdienste, wat ’n integrale deel van geregtigheid vorm, beperk sal wees vanweë beskikbaarheid...

Weer vir 12 Augustus 2020

1 uur gelede | Weer

WEERWAAK: Koue toestande sal in die Suide voorkom. BINNELAND: Sonnig en matig in die Suide. Elders sal dit sonnig en warm tot baie warm wees....

Uitlewerings op ys weens virus

1 uur gelede | Misdaad

“Daar is individue van belang, wat vermoedelik in ons buurlande is; sommige is opgespoor en (ons) wag op die afhandeling van die vereiste administratiewe prosesse.”...

Eros se aanloopbaan opgeknap

1 uur gelede | Vervoer

Ronelle RademeyerOfskoon daar nie geld is vir omvattende rehabilitasie van die aanloopbaan by die ­Eros-lughawe in Windhoek, gaan tussentydse herstelwerk oor die volgende drie maande...

Trane loop nog steeds oor Frieda Ndatipo

1 uur gelede | Mense

Jana-Mari SmithSes jaar nadat die ­ongewapende protesteerder me. Frieda Ndatipo gedurende 'n geveg tussen die Swapo-strydkinders en die Namibiese polisie voor Swapo se hoofkantoor doodgeskiet...

Lesersfoto's 12 Augustus 2020

1 uur gelede | Lesersfoto's

Gelukkige varkie: “Dit is soos dit hoort,” sê Björn Basler. Familie: AK van Donkerhoek het die foto van die wilde perde by Aus geneem. Mooi:...