Te min Covid-19-toetsstelle, ventilators

Onvoldoende menslike hulpbronne en ventilators is volgens ’n verslag van die struikelblokke in Namibië se stryd teen Covid-19.
Henriette Lamprecht
Henriette Lamprecht – Die grootste struikelblokke in die stryd teen Covid-19 in Namibië sluit in ’n gebrek aan ten volle toegeruste isolasiegeriewe in die streke by openbare g
...

Kommentaar

Republikein 2025-07-07

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer