Taxi-fooie verander nie

Andrew Poolman
Jeanette Diergaardt



Mnr. Browny Mutlifa, die uitvoerende hoof van die Namibiese Padvervoerraad, sê taxi-tariewe sal voorlopig op N$14 bly en die raad sal in ’n later stadium hul mening hieroor lig.

Mutlifa het ook gesê bespreking met die lynbestuurders van die raad is tans aan die gang oor die getal passasiers wat op enige tydstip in ’n taxi mag wees.

’n Amptelike verklaring moet nog goedgekeur word, maar vir tyd en wyl sal taxi-bestuurders nog beboet word as hulle meer as drie passasiers in hul taxi het.

Mnr. Werner Januarie van die Namibiese Vervoer en Taxi-unie het gesê die besluit om afslag te gee, was een wat die organisasie self geneem het.

Taxi-bestuurders is nie baie genoeë met die idee om vir die afhanklike groepe (insluitend studente en bejaardes) afslag te gee nie.

Volgens een taxi-bestuurder, mnr. John Usiku, help dit hulle nie juis dat petrolpryse verminder is nie, want die pryse om voertuigparte te vervang, bly dieselfde.

- [email protected]

Kommentaar

Republikein 2024-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Athletic Club 1 vs 1 Granada SerieA: Cagliari 2 vs 2 Juventus | Genoa 0 vs 1 SS Lazio Katima Mulilo: 17° | 34° Rundu: 17° | 34° Eenhana: 18° | 35° Oshakati: 20° | 35° Ruacana: 18° | 35° Tsumeb: 19° | 33° Otjiwarongo: 17° | 31° Omaruru: 19° | 34° Windhoek: 17° | 31° Gobabis: 18° | 31° Henties Bay: 17° | 23° Wind speed: 18km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:53, High tide: 14:09, Low Tide: 19:53, High tide: 02:00 Swakopmund: 16° | 19° Wind speed: 18km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:07, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Walvis Bay: 19° | 26° Wind speed: 24km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:06, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Rehoboth: 18° | 31° Mariental: 22° | 33° Keetmanshoop: 23° | 35° Aranos: 20° | 32° Lüderitz: 18° | 34° Ariamsvlei: 23° | 37° Oranjemund: 15° | 27° Luanda: 27° | 30° Gaborone: 19° | 32° Lubumbashi: 17° | 26° Mbabane: 15° | 28° Maseru: 11° | 26° Antananarivo: 13° | 25° Lilongwe: 16° | 26° Maputo: 20° | 31° Windhoek: 17° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 18° | 28° Johannesburg: 16° | 28° Dar es Salaam: 24° | 29° Lusaka: 18° | 28° Harare: 15° | 28° #REF! #REF!