Tas in u2018n ander jas.
Tas in u2018n ander jas.

Tas in ‘n ander jas.

Lloyd Zandberg
‘n Kollega van my ma, Tannie Patti, het ongemaklike klein tandvleise, hande en ore gehad. Patti het gelyk of sy nog nie heeltemal klaar gebou is nie, oor alles te kort of klein was. Maar afgesien daarvan was sy nie te "bad" nie. Een van daai wat by die winkels instap en vir almal glimlag asof sy hulle jare laas gesien het. Of by ‘n restaurant sal sy die kelners met ‘n grappie groet. Tannie Patti het saam met my ma in die Kaap by tydskrifte gewerk. Ek is nie presies seker wat haar werk was nie, maar wat ookal dit was, dit het haar by al die glansgeleenthede ingekry. As jy sien, staan Patti langs Steve Hofmeyer en Patricia Lewis. Of sy pronk by een of ander wynplaas se restaurant-opening. My ma sê Patti is gewoond aan die beste dinge in die lewe. Sy het baie ryk grootgeword. Vakansies oorsee is vir haar net nóg ‘n ervaring. Haar pa was ‘n bekende besigsheidsman en sy aandele het soos ‘n brood in die son by die dag gerys. Haar ma het niks gedoen nie. Dit was nie nodig nie. So, dit was nie asof Patti uitgestaan het by hierdie glansgeleenthede nie, maar my ma sê sy het gedurig oor die keuses van wyn by die geleenthede gekla.

“Ek drink nie vrot druiwe nie,” het Pat een aand vir my ma by ‘n boekbekendstelling vertel.

“Wyn moet kutuur en verskillende smake hê. Proe jy die aspersie op jou voortong?” het sy vir almal gevra.

“Is dit nou groenrissie of pietersielie wat hier in my mond dans?”

Dan kyk die mense net snaaks, sluk en sê: "Ons is nie seker nie."

Patti het alles van wyn geken. Alles. Die tipe kultivar, hoe lank hy waar was en hoekom ons hom nog nie nou mag drink nie. Dit was eintlik ‘n straf om saam met haar wyn te drink. My redes vir wyndrink mag ek nie hier noem nie, maar dit was beslis nie om biologiese ontledings met elke sluk te maak nie.

So is ek een Vrydagaand by my ma-hulle. Sy kook vir ons. Sy volg ’n Sarie-resep en sy is baie opgewonde. My ma kook nie eitlik nie, so dit was vir ons almal ‘n vreeslike ding gewees. Dié aand is Tannie Patti en die se man ook daar. Dit lyk of hy haar dele wat nog nie klaar is, by haar gesteel het. Hy is lank, groot en bonkig.

My ma trippel in die kombuis rond soos iemand wat op ‘n vuurwarm kool getrap het. Eventually is die perske-en-mince-pie klaar. My ma roep my kombuis toe.

“Ons het nie meer wyn nie," sê sy.

Ek sê: “Wat staan dan hier?”

Ek wys na ‘n vyfliterboks Tassenberg onder in die kas.

“Nee," sê my ma, “Pattie sê dis nie wyn nie. Dis net vir mense wat nie weet hoe wyn werk nie."

Ek sê: “Wyn het nie reëls nie en waar is haar tandvleis?”

“Jy vra moeilike vrae,” sê my ma.

Ek vra: “Is hier nog ‘n leë bottel iewers?”

My ma draai op haar hak en grawe in die drom. Sy haal ‘n ou bottel Saxenburg Sauvignon-iets uit. Ek sê, gee hier, dan maak ons haar net vol. Pattie se tong is so opgeswel van die lus, sy sal niks agterkom nie. Met dit loop my ma met die perske-move tafel toe en ek is agterna met die Tas in sy ander jas.

Ek sê: “Tannie Patt, hierdie wyntjie het ons spesiaal vir jou heel onder uit die kas gaan haal."

“Og, ja,” sê Tannie Patt. “Jy bederf enigiemand met ‘n Saxenburg."

Ek gooi die glase vol. Tot bo. Toe loop ek terug kombuis toe om die bottel op te top.

“Mense,” sê Pat, “‘n Goeie wyn move my. Beslis rissie-ondertone. Of wag, is dit nou chocolate wat deurkom?" vra Tannie Patt.

Haar man sê: “Ja, ek proe die chocolate meer as die rissie, maar hier is ook ‘n soort hout betrokke.”

Ek sluk ook. Gorrel kastig, soos Patt. Ek sê: "Dit proe vir my amper soos Tassenberg."

Kommentaar

Republikein 2024-04-27

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Brighton 0 vs 4 Manchester City | Manchester United 4 vs 2 Sheffield United | Everton 2 vs 0 Liverpool | Crystal Palace 2 vs 0 Newcastle | Wolves 0 vs 1 Bournemouth LaLiga: Real Sociedad 0 vs 1 Real Madrid SerieA: Frosinone 3 vs 0 Salernitana | Udinese 1 vs 2 AS Roma European Championships Qualifying: Queens Park Rangers 4 vs 0 Leeds United | Coventry City 2 vs 3 Hull City English Championship: Queens Park Rangers 4 vs 0 Leeds United | Coventry City 2 vs 3 Hull City Katima Mulilo: 16° | 31° Rundu: 20° | 32° Eenhana: 17° | 33° Oshakati: 19° | 33° Ruacana: 16° | 33° Tsumeb: 17° | 31° Otjiwarongo: 17° | 30° Omaruru: 19° | 32° Windhoek: 16° | 28° Gobabis: 17° | 28° Henties Bay: 17° | 25° Wind speed: 19km/h, Wind direction: S, Low tide: 11:03, High tide: 05:02, Low Tide: 23:14, High tide: 17:32 Swakopmund: 16° | 22° Wind speed: 21km/h, Wind direction: SW, Low tide: 11:01, High tide: 05:00, Low Tide: 23:12, High tide: 17:30 Walvis Bay: 18° | 29° Wind speed: 28km/h, Wind direction: SW, Low tide: 11:01, High tide: 04:59, Low Tide: 23:12, High tide: 17:29 Rehoboth: 18° | 29° Mariental: 21° | 32° Keetmanshoop: 22° | 33° Aranos: 18° | 31° Lüderitz: 16° | 28° Ariamsvlei: 22° | 33° Oranjemund: 14° | 25° Luanda: 25° | 30° Gaborone: 15° | 26° Lubumbashi: 11° | 24° Mbabane: 11° | 20° Maseru: 10° | 23° Antananarivo: 15° | 24° Lilongwe: 13° | 24° Maputo: 17° | 26° Windhoek: 16° | 28° Cape Town: 16° | 23° Durban: 15° | 24° Johannesburg: 14° | 23° Dar es Salaam: 23° | 30° Lusaka: 15° | 25° Harare: 12° | 24° Currency: GBP to NAD 23.44 | EUR to NAD 20.1 | CNY to NAD 2.59 | USD to NAD 18.8 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.32 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.66 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.22 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.79 | USD to EGP 47.85 | USD to KES 134.48 | USD to NGN 1329.44 | USD to ZAR 18.78 | USD to ZMW 26.5 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 75370.99 Up +1.40% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1673.12 Up +1.85% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13354.97 Up +0.06% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25917.59 Down -3.21% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9142.54 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 338.05/OZ UP +0.31% | Copper US$ 4.54/lb UP +0.71% | Zinc US$ 2 869.50/T UP 0.15% | Brent Crude Oil US$ 88.96/BBP UP +0.08% | Platinum US$ 913.47/OZ DOWN -0.0026 Sport results: Premier League: Brighton 0 vs 4 Manchester City | Manchester United 4 vs 2 Sheffield United | Everton 2 vs 0 Liverpool | Crystal Palace 2 vs 0 Newcastle | Wolves 0 vs 1 Bournemouth LaLiga: Real Sociedad 0 vs 1 Real Madrid SerieA: Frosinone 3 vs 0 Salernitana | Udinese 1 vs 2 AS Roma European Championships Qualifying: Queens Park Rangers 4 vs 0 Leeds United | Coventry City 2 vs 3 Hull City English Championship: Queens Park Rangers 4 vs 0 Leeds United | Coventry City 2 vs 3 Hull City Weather: Katima Mulilo: 16° | 31° Rundu: 20° | 32° Eenhana: 17° | 33° Oshakati: 19° | 33° Ruacana: 16° | 33° Tsumeb: 17° | 31° Otjiwarongo: 17° | 30° Omaruru: 19° | 32° Windhoek: 16° | 28° Gobabis: 17° | 28° Henties Bay: 17° | 25° Wind speed: 19km/h, Wind direction: S, Low tide: 11:03, High tide: 05:02, Low Tide: 23:14, High tide: 17:32 Swakopmund: 16° | 22° Wind speed: 21km/h, Wind direction: SW, Low tide: 11:01, High tide: 05:00, Low Tide: 23:12, High tide: 17:30 Walvis Bay: 18° | 29° Wind speed: 28km/h, Wind direction: SW, Low tide: 11:01, High tide: 04:59, Low Tide: 23:12, High tide: 17:29 Rehoboth: 18° | 29° Mariental: 21° | 32° Keetmanshoop: 22° | 33° Aranos: 18° | 31° Lüderitz: 16° | 28° Ariamsvlei: 22° | 33° Oranjemund: 14° | 25° Luanda: 25° | 30° Gaborone: 15° | 26° Lubumbashi: 11° | 24° Mbabane: 11° | 20° Maseru: 10° | 23° Antananarivo: 15° | 24° Lilongwe: 13° | 24° Maputo: 17° | 26° Windhoek: 16° | 28° Cape Town: 16° | 23° Durban: 15° | 24° Johannesburg: 14° | 23° Dar es Salaam: 23° | 30° Lusaka: 15° | 25° Harare: 12° | 24° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.44 | EUR to NAD 20.1 | CNY to NAD 2.59 | USD to NAD 18.8 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.32 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.66 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.22 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.79 | USD to EGP 47.85 | USD to KES 134.48 | USD to NGN 1329.44 | USD to ZAR 18.78 | USD to ZMW 26.5 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 75370.99 Up +1.40% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1673.12 Up +1.85% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13354.97 Up +0.06% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25917.59 Down -3.21% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9142.54 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 338.05/OZ UP +0.31% | Copper US$ 4.54/lb UP +0.71% | Zinc US$ 2 869.50/T UP 0.15% | Brent Crude Oil US$ 88.96/BBP UP +0.08% | Platinum US$ 913.47/OZ DOWN -0.0026