Tarief vir grootmaat-elektrisiteit daal eerste keer in 36 jaar
Ronelle Rademeyer - Die tarief waarteen NamPower elektrisiteit in grootmaat aan streeksverspreiders, plaaslike en streeksowerhede en myne beskikbaar stel, daal op 1 Julie met 2,5%.
Dit beteken die prys van elektrisiteit per kilowatt-uur daal van N$1,69 tot N$1,65.
Dit is die eerste keer sedert September 1983 dat die grootmaatprys van elektrisiteit daal.
Dié aankondiging is vanoggend deur die hoof uitvoerende beampte van die Elektrisiteitsbeheerraad (ECB), mnr. Foibe Namene, in Windhoek gemaak.
Foto: Nampa

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie