Swartlys sy voorland, sê Hatuikulipi
Die impak van die voortgesette beslaglegging op 'n korrupsiebeskuldigde se bankrekeninge en -kaarte hou glo verreikende gevolge vir verskeie partye in.
Denver Kisting - Die eertydse uitvoerende hoof van Investec Asset Management en een van die sogenaamde Fishrot-beskuldigdes, mnr. James Hatuikulipi, sê sy bankrekening is N$15
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie