Swapo belê 'n buitengewone kongres
Catherine Sasman - Die Swapo-party gaan op 30 November en 1 Desember ‘n buitengewone kongres by die Ramatex-kompleks in Windhoek hou.
Die sekretaris-generaal van die party, me. Sophia Shaningwa (foto), het gesê die kongres se agenda is onderworpe aan deurlopende hersiening om te verseker dat dit aan die party se mandaat deur die kiesers voldoen. Die verslag van die sesde gewone kongres van verlede jaar, sowel as armoede-bekamping, oningeligtheid en die ekonomiese uitdagings wat die nasie in die gesig staar, sal bespreek word.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie