Swanesang vir APS-reeks vir eers
Krieket
Tielman van Lill
Die African Personnel Services-krieketreekse vir Julie is laas naweek met verskeie wedstryde afgesluit. Die o.16-spanne het Saterdag benut om vir oulaas die wilgerlat in te lê.
Op Affiespark het APS o.16B in sy kolfbeurt 122 lopies almal uit aangeteken, wat 35 ekstras insluit. Die APS A-span antwoord met 171 almal uit (29 ekstras) om stewig in beheer te wees en die kragmeting te wen.
Die APS B-span se kolfbeurt: Ryan Moffett (bvp geboul Zander Smith, 6 lopies, 18 balle, 1x4). PD Blignaut (geboul Alexander Volschenk, 4, 6 b). Christo Kooitjie (geboul Hansie de Villiers, 0, 7 b). Albertus Engelbrecht (geboul Henry van Wyk, 10, 12 b, 1x4). Christiaan Delport geboul H. van Wyk, 26, 30 b, 3x4, 1x6). Connor Murphy (uitgehardloop A. Volschenk, 2, 8 b). Gerhard Janse van Rensburg (geboul Lu-Hendro de Waal, 15, 9 b, 1x4, 1x6). Dian Jacobs (geboul L. de Waal, 7, 20 b). Jack Parker (uitgehardloop H. de Villiers, 4, 5 b). Dylan Leicher (geboul Ben Burger, 12, 20 b, 2x4). Wicus van Wyk (1 nie uit nie, 3 b).
APS A se boulsyfers: A. Volschenk 1/5 in 2 bb. H. de Villiers 1/14 in 4. Z. Smith 1/11 in 1. H. van Wyk 2/17 in 4. L. de Waal 2/19 in 4. B. Burger 1/4 in 1.1.
APS A se kolfbeurt: 1 JW Visagie (gevang G. Janse van Rensburg, boul D. Jacobs, 11, 23 b, 2x4). 2 Michael Feely (gevang J. Parker, boul R. Moffett, 17, 31 b, 2x4). 3 Zacheo Jansen van Vuuren (geboul D. Jacobs, 10, 25 b, 1x4). 4 H. van Wyk (uitgehardloop G. Janse van Rensburg, 16, 17 b, 3x4). 5 H. de Villiers (geboul PD Blignaut, 32, 35 b, 2x4). 6 Z. Smith (uitgehardloop R. Moffett, 7, 31 b, 1x4). 7 Dirkie Theunissen (geboul D. Leicher, 4, 9 b). 8 A. Volschenk (bvp D. Leicher, 17, 12 b, 1x4, 1x6). 9 L. de Waal (gevang W. van Wyk, geboul PD Blignaut, 26, 20 b, 2x4, 1x6). 10 B. Burger (2*, 3 b). 11 Rawick Scott (uitgehardloop D. Leicher, 0, 1 b).
APS B se boulsyfers: D. Jacobs 2/14 in 6. R. Moffett 1/16 in 4. PD Blignaut 2/26 in 5. D. Leicher 2/39 in 5.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie