Swakoppoortdam loop oor
Swakoppoortdam loop oor
26 January 2021 | Weer
Die Swakoppoortdam, een van die drie damme wat ook vir Windhoek van water voorsien, het gister begin oorloop. Volgens die NamWater se damverslag van gister was die dam 100,4% vol en het dit sedert verlede week nog 5,904 miljoen kubieke meter water ontvang.Tóé was dit nog 91,1% vol. Die Friedenhaudam het ook die naweek oorgeloop en die Oanob- en Neckartaldamme, wat ook met oorloopwalle gebou is, bevat tans beide meer as 100% water. Foto verskaf
Soortgelyk
Knopvelsiekte breek in Omaheke uit
29 minute gelede | Landbou
Metro spoils its customers
1 uur gelede | Plaaslik
Vrou woon in haar motor by hospitaal
10 ure gelede | Mense
Toekoms van 77 Air Nam-vlieëniers onseker
10 ure gelede | Vervoer
Ses damme voller as 100%
10 ure gelede | Weer
Weer vir 24 Februarie
10 ure gelede | Weer
'Swak bestuur rede vir Meatco se krisis'
10 ure gelede | Byvoegsels
Hof kry Heritage Health voor stok
10 ure gelede | Gesondheid
'IEB in nuwe formaat is hier om te bly'
10 ure gelede | Onderwys
Kleinadvertensies
