Swakop-ollie Vrydag Erindi toe

Die ministerie van die omgewing en toerisme gaan die rondloperbul na ’n veilige hawe verskuif.
Francoise Steynberg
Francoise Steynberg - Die olifantbul wat vakansiegangers aan die kus op Oukersdag met sy wandeling naby Swakopmund verras het, gaan Vrydag na die Erindi Private Wildreservaat naby
...

Kommentaar

Republikein 2025-07-03

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer