Swak teenstand verkrummel voor Eagles
Namibië se boulaanval het Botswana se powere kolfpoging in net 12.1 boulbeurte uitgewis, waarna Niko Davin en Stephen Baard binne 3.5 boulbeurte die oorwinning afgeblits het.
Tielman van Lill - Die Eagles het gister hul derde wedstryd in die Internasionale Krieketraad (ICC) se 2019 Afrika T20 Wêreldbeker kontinentale uitduntoernooi by die Kyambogo-kr
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie