Superrugby terug in die stewels
Ná ‘n gedwonge blaaskans van drie maande hervat Superrugby môre in Nieu-Seeland.
Daar sal veel minder aksie wees, maar MultiChoice Namibia en Republikein gee ingehokte geesdriftiges opnuut die kans om saam te speel en te wen vir die volgende 10 weke.
Hierdie naweek sou die semi-finale fase van die kompetisie gewees het, wat teen die helfte van Maart die stewels weens Covid-19 moes ophang. Aksie in Australië hervat in Julie en die wedstryde sal ook op SuperSport uitgesaai word.
‘n Besluit is nog nie geneem of Suid-Afrika ook ‘n interne ligakompetisie gaan speel nie.
Kyk in die foto hoe om deel te neem. SMS-lyn slegs aktief in Namibië.
Een gelukkige DStv-intekenaar sal N$10 000 wen aan die einde van die seisoen.
Bepalings en voorwaardes by https://www.republikein.com.na/page/kompetisies

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie